Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Daar lê vir die samelewing groter gevaar verskuil in die gedweëndheid van die briljantes en kapabeles om tweede viool te speel as wat daar lê in die dowwes en onhandiges se onbeholpe gretigheid om dinge aan te pak waartoe hulle nie in staat is nie. 



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

mmmm
Dalk speel hulle nie viool nie? En slaan hulle dalk die kitaar agter die skerms :-D
4 jaar 3 maande 1 week 3 dae 7 ure oud


waarheid
hierdie is waar.. so seker as n koei n bees is!!
4 jaar 3 maande 1 week 5 dae 11 ure oud


Ano
Waarheid
Hoe maak ek 'n 'thumbs up' prentjie?
4 jaar 3 maande 1 week 5 dae 16 ure oud


waarheid
Voorwaar 'n mondvol maar spreek boekdele.
4 jaar 3 maande 1 week 5 dae 16 ure oud



drafstap deur my gemoed

deur helna

ek noem my bundel drafstap deur my gemoed, want ek wil hê jy as leser moet saam my daagliks voel wat ek voel en ek glo ek gaan jou aanraak...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar