Jeugverhale

Titel: Saphira se Nagmerrie

Projek: Grys

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Saphira maak haar oë oop. Alles om haar is in grys-blou lig. Die maan flikker...




Titel: Saphira en die Dwerge in haar Berge

Projek: PROJEK – BERGE (2015-07-22 tot 2015-08-04)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Saphira loop buite die kasteel rond bo-op die berg waarin deel van die kasteel geleë...




Titel: Saphira se Onmoontlike Keuse

Projek: KIES

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Die swart-en-bruin Feëtjie Hond slaak ‘n sug van verligting toe hulle haar beskermling se kasteel...




Titel: en die kat kom terug

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 23 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


. . . . na aanleiding van Karin Muller se storie:

'En so kry ons...




Titel: Saphira die Magtige Feëtjie Hond

Projek: PROJEK – Kelders van die see (2015-07-08 tot 2015-07-21)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Saphira en Cian sit langs mekaar op ‘n duin en hou Eolande dop waar sy...






Van ons ander lede

Plek van die Flaminke

deur Rachelle du Bois

Delia Kriel is mede-eienaar van die vakansieoord Zeesig. Haar eerste ontmoeting met Alex Vorster, haar sexy nuwe buurman, laat haar hare rys. Hy jaag haar kat die skrik op die lyf en hy jaag haar die harnas in. Kortom, hy pla haar, vreeslik, aanhoudend. Hy het haar rustige bestaan hier op Zeesig kom versteur en sy is vies, baie vies. Alex se broer, Xander, is die diep een, die stil musikant wat sy hart op Delia se vriendin, Madeleen, verloor het. Hy is koppig en hy weet wat hy wil hê, maar sy is versigtig vir die liefde, want net 'n donkie sal twee keer oor dieselfde klip struikel. En sy is nie 'n donkie nie. Hy is egter die ideale model vir haar beeldhouwerk en haar kunsuitstalling lê voor . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar