Jeugverhale

Titel: Tomie word 'n Towenaar Hoofstuk 10 - Snippie die dubbelagent

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Feb 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Tomie maak sy oë swaar oop – dit voel of hy nou net in die...




Titel: Tomie word 'n Towenaar Hoofstuk 8 - Die vergadering

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 17 Feb 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Tomie sit op sy bed en kyk na die skaduwees wat die kerslig teen die...




Titel: Tomie word 'n Towenaar Hoofstuk 7 - Rika hou haar woord

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Feb 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Haar pa was nog skaars by hulle voordeur, toe hardloop sy en gryp hom om...




Titel: Tomie word 'n Towenaar Hoofstuk 6 - Koninkie kom terug

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Feb 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Na skool loop Tomie stadig en swaarmoedig huis toe. Hy is baie onseker en bang...




Titel: Tomie word 'n Towenaar Hoofstuk 5 - Verknorsing

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Feb 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Tomie word met ‘n ruk wakker. Uit gewoonte voel hy waar Koninkie is. Nee, dis...






Van ons ander lede

BLIKeMMER

deur natasha dutton

"...BLIKeMMER is 'n keur van die beste gedigte van dertien opwindende digters wat skryf oor alledaagse dinge: drome en sprokies, verspeelde tyd en vrese, liefde en diepgewortelde smart, donkerdae en kindergeloof, gebede en godloosheid, omgeeflenters en somergeniet, introspeksie en nostalgie, migraine en stilte, genade en worsteling, selfs Lifebuoy en 'n huis in Vergeetstraat. 'n Bundel wat geniet en waardeer sal word deur die letterkundige, die filosoof asook die doodgewone mens op straat. Geniet dit!" (Lynette Beer: Inspirasie Spreker)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar