Jeugverhale

Titel: DIE WAG N BIETJIE BOS 4A

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


HOOFSTUK 4A
Die Godsdiens Periode
Gewoonlik word daar op Maandae gesamentlik Godsdiens gehou, sommer so...




Titel: WAG N BIETJIE H4B

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Wag n bietjie 4b
So tussen die klasgee deur dwaal sy gedagtes oor dit wat...




Titel: DIE BLINKBLAAR WAG N BIETJIE HOOFSTUK 3

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


3773 HOOFSTUK 3
Die Dag Daarna.
Johan word oudergewoonte wakker so teen vieruur se kant....




Titel: Kannie verander

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Jinne en Jitte gaan vandag ‘n boom plant. En nie waar nie, bo-op die berg...




Titel: DIE BLINKBLAAR WAG `n BIETJIE

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


2782
HOOFSTUK 1
Elmari op die plaas.
Karel de Wet is `n talentvolle man, en...






Van ons ander lede

Skat van die Seerower

deur Rachelle du Bois

Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar