Jeugverhale

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



. . . . ek huil en ek huil en ek huil en my ou klein hartjie is baie baie baie seer
. . . . my handjies brand en boutjies is baie baie baie teer
ek dink ek huil al vir baie lank
. . . . elke nou en dan skreeu my ma: “Hou op tjank”

net sodra ek begin vergeet van handjies seer en boutjies teer,
spring ek op en staan voor my spieel
sien my handjies en kyk my boutjies,
dan begin ek weer huil
want amper vergeet ek hoe is seer en teer!

. . . . ek huil en ek huil en my hartjie is baie baie seer
. . . . my handjies brand en boutjies is baie baie teer

“En nou pragtige dogtertjie hoekom is jou hartjie so seer?”
“Wat is jou naam en hoekom die traan?”
“Waarom die mus op die kop?”
“Kom na tannie toe ek sal die seer
gesond weer soen en traantjies keer!”
“Vertel tannie alles!”

. . . . . snif snif snif, hu hu hu,
“. . . . tan. . .tan . . . tan . . . tannie ek kon nie keer.”

My blonde haartjies was lank en blink in twee sterte gebind
my boeties was stout en lelik en my stil in my kamer gevind

My boeties het altyd vicks of chappies kougom gekou
en my onskuldig altyd tergings en beledigings toegesnou

Toe vat hulle kougom en vryf dit in my blonde sterte in
dit was maar net my tragiese verhaal se oorspronklike begin

Op pad na skool met hare gesny gesnipper en kasty
Sit tannie Griffiths op haar rolstoel laaste wintersonnetjie en vry

My kind jyt tannie gevind wat is spesiale dag vandag by skool
is dit nodig dat jy lente dag moet lyk soos tweedehandse kriool

Bly maar hier by my in sussie poppekamer met kleertjies en maat
ook is my kleindogter se pappagaai wat luister en troos vir elke raat

Toe eksamens kom en my juffrou bly getrou oor afdag onthou
kom rapport vir kwartaal se harde werk op skool as ronde nul



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Lelani

deur Rachelle du Bois

Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar