Jeugverhale

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Pietertjie Vark (Verhaal), geskryf en voorgedra deur Willie van Tonder

Indien jy hierdie werkstuk geniet het - teken asb. in (Subscribe) en volg die stappe om vir jou ʼn YouTube profiel te skep indien jy nog nie een het nie, of teken eenvoudig in met jou huidige YouTube profiel indien jy nie ingeteken is nie - om op hoogte te bly van my jongste werke!

Dankie!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Oeps!
Moet lees 'sneeuwolf'! 'skuus vir die tikfoutjie!
5 jaar 4 maande 1 week 2 dae 23 ure oud


---

Andersins, copy/paste sommer die skakel in explorer | chrome | of firefox se browser:

http://www.youtube.com/watch?v=kp9xGLdvXdA

& luister hoe vertel sneeuwold van Pietertjie vark en Sneeuwolf! Ai sneeuwolf, jy mag stories vertel! Daar is maar net een jy en ek ♥ jou werk!

5 jaar 4 maande 1 week 2 dae 23 ure oud



Lelani

deur Rachelle du Bois

Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar