Kortverhale

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

ek weet ek het gese ek kan aangaan en dis makliker sonder jou maar dis 'n leuen.
dit maak nie saak waar ek is of wat gebeur
jy is nogsteeds al een wat in my gedagtes rondhardeloop

ek word party aande wakker in trane
en soek jou tevergeefs in die donker plekkie langs my

ek word wakker en skree jou naam,
ek word wakker en haat myself elke dag oor dit wat ek opgefok het

ek wens jy het geweet ,
rerig erig geweet wat in my hart aangaan

jy is die enigste een wie my rerig ken,
die regte ek
ek hoef nooit pretend het voor jou nie want jy het my geken

Nou ken jy haar
soos ek jou geken het

die gedagte van jou saam 'n ander meisie maak my totaal en al mal!!

Ek wil jou he baby,
ek sal alles los en jou volg

ek wil by jou wees en jou nooit los nie!!
ek wil saam jou gaan waar jy ookal heen gaan

ons behoort saam en ek weet jy weet dit!

ons is bedoel vir mekaar

anders sou ons makliker van mekaar kon vergeet!!

is ek reg??



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar