Kortverhale

Titel: Skaakspel
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Twee mans speel skaak.
“Wen jy al?” vra die Wysheid.
“Nee, maar ek word beter,” antwoord God, “ek sal een of ander tyd begin wen.”
Die Duiwel maak sy skuif en grynslag.
Skaakmat.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Kommentaar
Ek hou hiervan.
5 jaar 1 week 3 dae 11 ure oud



Die Lied van Lorelei

deur Rachelle du Bois

Mikrobioloog Talana de Waal keer na haar familie se sitrusplaas in die Laeveld terug om navorsing te doen. Sy bring haar vriendin en kollega, Dr Lerina Keyser saam. Alles gaan voor die wind tot haar kleinboet en sy vriend besluit hul ouer broers, Marius en Armand se liefdeslewe het 'n hupstoot nodig. Die misverstand wat volg het katastrofiese gevolge. Die vreeslike flater laat die wraak van die meisiekinders vlamvat. Tot die bye swyg en die swartvlieë hou op eiers lê . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar