Weergawe: 1
Aantal woorde: 46
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 21 Dec 2015
Dit was nie sy nie
Boetie is dood
Sy was nie by nie
Mamma wou weet
Wat het gebeur
Af met eens
Haar tong in haar magie
Sy gaan haar self nie klik nie
Beslis nie weer nie
Nie nog 'n keer nie
Lees ander kortverhale deur Henco Hunt
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die kortverhaal
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie kortverhaal
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae