Kortverhale

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

‘In vervoering‘ is die beste beskrywing vir die verpleegsters wat om Dr James Steyn, wêreldbekende pediater, kloek, terwyl hulle deur pediatriese saal van die hospitaal loop.
“Vrouens wat nie borsvoed nie is sekerlik die toonbeeld van ‘n swak moeder,” sê hy. “As dit van my afhang, maak ek dit ‘n wet dat..”
Op daardie oomblik loop ‘n vrou wat ‘n baba bottelvoer verby.
Dokter Steyn keer haar voor en ruk haar bloes oop: “Mevrou, jy het sulke pragtige borste, hoekom borsvoed jy nie?”
Die vrou is wit geskrik.
“Dokter, dit is nie my kind nie.”



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Bors
Ooo koek, laat dit vir hom 'n les wees!!!
Heerlik gelag en wag vir nog!
4 jaar 8 maande 3 weke 1 dag 2 ure oud



Vader, vergeef

deur http://www.woes.co.za/

'n Geestelike digbundel met 46 Gedigte wat begin by sosiale kommentaar oor die euwels in ons samelewing en dan oorgaan na storiegedigte gebaseer op ware verhale van gebedsverhoring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar