Kortverhale

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

ek het jou nie geken nie
en het hard gevry

geskree en gekreun vele kere

maar die volgende oggend
was daar nie n label

op die bottel wilde wyn gewees nie

wat was jou naam gewees



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

bottel sonder label
Sy was meer as "een" teveel vir jou... dalk Mam'poer!
7 jaar 4 maande 3 weke 4 dae 21 ure oud


Sonder label
Dalk was sy Wiskey of dalk was sy Brandy
wie sal weet....
miskien was dit toe allie tyd maar net Sandy
7 jaar 4 maande 3 weke 5 dae 8 ure oud



Buffelshoek se nuwe stasiemeester

deur neels claasen

n Spoorwegroman oor die lewe op die buitestasies in die sestiger en sewentiger jare



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar