Kortverhale

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Vereer was jy, veral in Finisië, bekend was jy as die vrou van Baäl.
Gewyde pale was opgerig tot die eer van jou en Astarte, jou beeld verteenwoordig vrugbaarheid van die vrou.
Tydens godsdienshervormings was jou aspek van vrugbaarheid afgebreek en verwoes.
Jy was verwoes en afgebreek. Jy wat bekend staan as Asjera.

Daar word geglo dat jy reën beheer, `n Palestynse vrugbaarheidsgod.
Jy was gekenmerk aan jou afskuwelike tempelprostitusie, `n diens met `n besondere aantrekingskrag.
Jy met jou klippilaar en jou vrou met haar gewyde paal lê nou altwee in die onderaardse diepte.
Ja jy, Baäl, het geen identiteit, amper elke stad het sy eie Baäl vereer.

Vereer word jy deur alle nasies, bekend is jy as die seun van God.
Groot tempels is opgerig tot die eer van ons Here, ons God. Jy beeld verteenwoordig liefde van die mens.
Tydens godsdiens word jou aspek van God wees vereer.
Jy is opgebou en gedien. Jy wat bekend staan as Jesus Chritus.

Daar word geweet dat jy die heelal beheer, `n alombekende liefdesgod.
Jy word gekenmerk aan jou goeie dade en wonderwerke, `n diens met die mees besonderse aantrekingskrag.
Jy met jou liefdesgees en jou volk met hulle volharding aan God, bestaan vandag nog en leef voort.
Ja jy, Here, ons God, het `n unieke identiteit, geen volk het sy eie god soos die God van ons Christene nie.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

DVD-reeks, HOE HOOR EK DIE HERE SE STEM

deur Christo Nel

Hoe hoor ek die Here se stem? Soveel gelowiges vra gedurig: Maar hoe hoor ek die Here se stem in my lewe? In hiedie DVD-toerustingskursus gebruik Christo Nel 9 sessies om verskillende fasette van die antwoord op hierdie vraag vir gelowiges te belig.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar