Kortverhale

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek het my werk verloor as gevolg van insolvensie.
‘n Kennis sê ek moet gaan dobbel by die casino. Al geld wat ek oor het is my tiende vir die kerk.
Ek sê vir hom ek gaan nie na die duiwel se voorhuis toe nie.
My kennis sê hy gee nie ‘n tiende nie. Met sy dobbelary maak hy dubbeld sy maandelikse salaris.
Die dobbel versoeking is groot, maar Sondag gooi ek my tiende in die kollekte bord.
Maandag bied my kennis se werkgewer my sy pos aan.
My kennis het honderde duisende rande verduister om sy dobbelary te finansier.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Goed geskryf
Roerend eerlik en treffend!
6 jaar 10 maande 3 weke 4 dae 14 ure oud


Voorhuis
Absoluut treffend!!
6 jaar 10 maande 4 weke 9 ure oud


Duiwel
Weereens jou lang storie, wat in die kort storie versteek is, baie geniet...
6 jaar 10 maande 4 weke 1 dag 7 ure oud


*
Mooi man!
6 jaar 10 maande 4 weke 1 dag 12 ure oud


Duiwel
Trots op jou. Die Skepper sal sorg as ons net glo in Hom.
6 jaar 10 maande 4 weke 1 dag 13 ure oud



Wanneer die vyeboombot

deur adnama

Gedigte uit die hart. Soms vir daardie blou dae en soms om mens net weer te laat dink oor die doel van die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar