Kortverhale

Bladsye:
Titel: Doodgery
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Pieter vervies hom toe hy oor die hond ry. Nie dat hy vir honde omgee nie, maar omdat hy nou die eienaars moet gaan sê. Hy stop, klim uit sy vier-by-vier en stap na die lykie. Dit lyk nie soos ‘n honderas wat hy ken nie. Versigtig tel hy die bebloede lykie op en stap na die huis van waar die brakkie gekom het.
Hy lui die klokkie. ‘n Vrou maak oop.
“My kind!” gil sy.
Pieter kyk af en sien vir die eerste keer dis ‘n vyfjarige kind in sy arms en nie ‘n hond nie.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Drabble: Doodgery
Hierdie verhaal is in die genre van die 'drabble' (ek weet nie van 'n Afrikaanse naam daarvoor nie.) Maw, dit is 100 woorde en minder lank. Die verre meerderheid van my verhale is in die vorm van drabbles. Ek sal deur die loop van die week nog van hulle publiseer.
4 jaar 10 maande 2 weke 1 dag 17 ure oud


Kind
Interessante stukkie, maar ek stem saam met Arnold dat dit 'n bietjie lyf kort.
4 jaar 10 maande 2 weke 4 dae 14 ure oud


Doodgery

Hierdie kan 'n spannende storie wees, jy moet meer aksie en kleur gee aan jou skryfwerk. Dit is te kort geskryf.
4 jaar 10 maande 2 weke 5 dae 3 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    ORAL IS MY GOD

    deur Johann P. Boshoff

    N.a.v. hoofsaaklik Psalm 139 word God se aktiewe teenwoordigheid in Boshoff se 36ste boek bepeins. Aandag word in 'n opstel ook geskenk aan die skryf van 'n oordenkingsbundel.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar