Kortverhale

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hierdie bydrae is volwasse van aard en mag verwysings na geweldadige dade hê asook kru woorde. Om hierdie rede word persone onder die ouderdom van agtien (18) verbied om hierdie afdeling te gebruik.

Sensitiewe persone en diegene met fundamentalistiese lewensbeskouinge word ook aangeraai om nie verder te gaan nie.

Indien jy ouer as agtien is, en deur op die "Gaan Voort" knop te kliek bevestig jy dit ook so, kan jy op "Gaan voort" kliek.

Gaan terug



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Hierdie kommentare is gebaseer op 'n bydrae wat volwasse van aard en mag verwysings na geweldadige dade hê asook kru woorde. Om hierdie rede word persone onder die ouderdom van agtien (18) verbied om hierdie afdeling te gebruik.

Sensitiewe persone en diegene met fundamentalistiese lewensbeskouinge word ook aangeraai om nie verder te gaan nie.

Indien jy ouer as agtien is, en deur op die "Gaan Voort" knop te kliek bevestig jy dit ook so, kan jy op "Gaan voort" kliek.

Gaan terug

Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar