Kortverhale

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

my broe, my eigene masse kin,
strike daai meitjies soelat os ees ’n groenpyp ka kap
terwyl daai bra die crush uitsort.

’sop virie wind my ou,
meitjies is skaars en ek smaak vir
kwyl-kwyl annie earth gan…

’lattie button my ruk,
en ek al staaaarager beginne te praaaaat en
daai tjomma van my omkap, nogal mettie pyp
innie hand en ‘n man moet skarrel om sy vingers los te kry…

want as ek uit dié earth uit wakker skrik en
realize ek’t al wee die kinnes se kosgeld uitgeroek en
dassie krag gekoep’ie ennie koskaste is lieg ennie
vrou het’ie die skuld byrie Somalian-winkel betaal sonder
om my ’n Try Me te gekoep het…

dan gaan sý kwyl-kwyl my geroeste okapi moet soengroet en
die laaities se All-Pay gel’e ma ha funeral moet cover!
cos why die earth ko eeste en
twiere en derre ga vi I en I se earthless bestaan...



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ko laat ons roek
Ag dis Pure kaap die....!!!!!!!!!! Jis ek ruik die see die hawe ek hoor die meeue ek sien die berg en dan die laities oppie plein wat loep en snoek vekoep...!!!

Dankie vi die ene my ou!!! :))
10 jaar 1 week 1 dag 8 ure oud



Grafte op die Berg

deur Johannes de Swart

Prosigma, dagboek van 'n paranoiese skisofreen



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar