Kortverhale

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Snags as ek alleen sit en myself verdrink in die sorge van my hartseer dink ek aan selfmoord.
My lewe is die van `n semi-depressie tiener met `n toevlug na aardse dinge wat verwoes.
Gevoelings is vir my `n "under statement" wat net Jack Daniels en Johny Walker sal verstaan.


Ek is oortuigend is ek nie? Niemand kan my ontmasker, ek oorheers jou met my false glimlag.
Wie is my poppemeester? Ek dans tot my eie snare, jy is die een wat maar net saam dans.
Sal jy my kan identifiseer vir wat ek is? My identifikasie is opgesluit agter gebroke deure.

My kleurwiel bestaan slegs uit neutrale kleure wat oorheers word met swartgaligheid.
Diep binne my le `n bloeddorstige sadis wat wag vir `n geleentheid om te pynig.
Mense maak van my `n eksperiment wat gaan lei tot grootter gevolge van hartseer.

Iewers langs die bree pad van versoeking het ek myself verloor in `n onherstelbare wyse.
My siel is nie te laat om terug te keer nie, maar die reptiel van satan seil weg met my toekoms.
Ek bekyk die wereld met my donker, vuil, mistige siels vensters met my geluk agter in die duisternis.

Het ek help nodig, of is dit net `n fase van `n tiener met `n abstrakte verbeelding?
Daar is daagliks innerlike konflik, maar agter watter mag le my toevlug?
Ek weet wies my Alfa en Omega, maar weet hy wie is die gebroke swartgalige tiener?

Snags as ek alleen sit met my weegskaal oorheers my innerlike geloof selfmoord.
My lewe is die van `n normale maar unieke tiener met `n toevlug na sy God.
Gevoelings is vir my `n "over statement" wat net ons Hemelse Vader die oplossing voor het.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Titel: `n Tiener se verdrinkende identifikasie in swartgalig by-geloof
Jy's reg dis al waar jy sal antwoorde kry!
9 jaar 10 maande 3 weke 5 dae 16 ure oud



Gedoria

deur Martha Maria Jones

Gedoria is my debuut digbundel. U kan dit koop by www.afrikaansenuusagentskap.co.za of u kan my kontak by 0760176453. Ek is tot alles in staat deur Christus.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar