Kortverhale

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jy het my gevluglees om `n konsep van my te kry.
Jy het my gesoeklees om foute by my te kry.
Jy het my begriplees om `n begrip van my te kry.
Jy het my gestudielees om die ware ek te kry.

My lewe bestaan uit `n teenstellende paragraaf.
Ons lewe bestaan uit `n aaneenskakelende paragraaf.
My gevoelings teenoor jou is `n feit.
Ons gevoelings teenoor mekaar is `n bewering.

Ek is die een met die subjektiew uitspraak teenoor my lewe.
Jy is die een met die objektiewe uitspraak teenoor my lewe.

Vir my is ons toekoms denoterend.
Vir jou is ons toekoms konoterend.

Ons verhouding is nie `n vorm van sarkasme nie, maar dis wel `n eroniese suggestie.
Jy weet ek hiperbool nie oor ons liefde nie, maar tog kom jou retoriese vrae navore.
Ons verhouding lyk soos `n paradokse teenstelling van `n afstand, maar tog weet ons wat is die waarheid.

Die manier hoe jy my manipuleer in die verhouding is `n clichè.
Die manier hoe jy optree gee my rede om jou aan te sien as `n karikatuur.

Saam het ons gevluglees.
Saam het ons gesoeklees.
Saam het ons begriplees.
Saam het ons gestudielees.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Bertha se Stories

deur natasha dutton

"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar