Kortverhale

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Die man druk sy vinger in die ander se bors. “As ek weer sien dat jy jou vrou verneuk dan is daar pêrre! Jy dink jy kan doen net wat jy wil met ander mense se lewens, maar jy maak ‘n groot fout, mannetjie!
“Maar, maar... dit is net ‘n karakter wat ek in die sepie speel, ek is nie regtig...” probeer die akteur verduidelik.
“Ag, man, ek is nie lus om na jou verskonings te luister nie.” brul die man. Voordat hy loop, snou hy die akteur nog ‘n laaste ding toe: “Onthou, ek watch jou!”



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Skel
Ek't al baie gewonder of dit nie so gebeur nie.
Lekker gelees aan hierdie kort skets!
4 jaar 10 maande 2 weke 6 dae 16 ure oud



VREEMDELING IN MY VADERLAND

deur Piet Schoombie

Dit handel oor die probleme wat baie Suid-Afrikaners in die nuwe SA ondervind en hulle wroeging met die vraag of hulle moet ry of bly. Lesers sal hulle ten volle kan vereenselwig met die realiteit van korrupsie, misdaad en moord in dié boeiende verhaal..



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar