Kortverhale

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



Ek was student en het deeltyds gewerk. My spanleier, was ‘n ‘rally driver’ altyd betrokke by die ou Total Rally in SA, was. Een van sy saamrymaats was Valerie. Toe kom ‘valentine’s day’ en almal skerts oor snaakse goed en ewe skielik kondig die een baas aan dat Bob en Val verloof geraak het.

So ewe belangstellend vra ek toe vir Bob of hy ‘n groot diamant uitgesoek het? “Nee!”, antwoord hy . . “ons het die saak mooi deurgepraat en ons het besluit om ‘n Massey Ferguson Tractor” te koop. Hy is gisteraand aan haar afgelewer met ‘n rooi strik.”



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Beskuldig dan die Liefde

deur Rachelle du Bois

Herman Jansen is betower deur die lieflike meisie wat saans in die maanlig in sy tuin dans. Waar sou sy vandaan kom en wie is sy? Hy besluit hy wil haar hê en hy gaan haar kry. Maar wat van sy voorneme om van die liefde af weg te bly na sy pynlike ondervinding in ʼn huwelik wat vir hom byna vernietig het? Sal hierdie beeldskone vrou vir hom vervulling bring? Hoe weet mens jy het lief? Dit is die vraag wat Trixie Hofmann moet antwoord, want skielik is haar speelmaat en skoolvriend nie meer dieselfde nie. En sy verstaan nie die vreemde taal wat haar hart en haar lyf nou praat as hy naby haar kom nie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar