Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Vers 1:
Wat is 'n hemel sonder sterre?
Soos om jou naam weg te bere
Waar's jy vanaand?
Waar's jy vanaand?
By my vanaand

Jy's in my drome elke nag
Met jou hart wat vir my wag
Waar's jy vanaand?
By my vanaand
By my vanaans
10 000 drome

Koor:
10 000 drome het jy my belowe
As verlange jou gaan haal
Ek mis jou vanaand

10 000 drome het jy my belowe
As verlange jou gaan haal
Ek mis jou vanaand

Wat gebeur het maak nie saak nie
Tot verlange my wakker maak
En sien ons is nie saam nie
Jou foto roep my naam

Vers 2:
Wat maak dit saak?
Hy sal oor jou waak
Oor ons vanaand
By my vanaand
By my vanaand

As ek soek so deur ons lewens
In jou foto le die redes
Mis jy my vanaand?
In my hart vanaand
By my vanaand
10 000 drome

Koor:
10 000 drome het jy my belowe
As verlange jou gaan haal
Ek mis jou vanaand

10 000 drome het jy my belowe
As verlange jou gaan haal
Ek mis jou vanaand

Wat gebeur het maak nie saak nie
Tot verlange my wakker maak
En sien ons is nie saam nie
Jou foto roep my naam

© Trevor Terblanche



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Tong in die kies

deur Delene de Wet

My menswees: my blydskap, humor, nostalgie, ironie, walging en poppies uit pram gooi, en ja, natuurlik ook vuurwarm liefde in die vorm van kortverhale, gedigte, monoloƫ en briewe. Die boek is 'n gesprek met jou, die leser, want op die einde van die dag is ons eintlik almal besig met dieselfde avontuur in die soeke na oorlewing.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar