Musiek & Lirieke

Titel: storm
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

daar’s ‘n storm wat brou
in die Suid Afrikaanse grou
die Gees van God gaan beweeg
vlamme gaan rondspring
reëndruppels gaan vloei
Sy lewende water gaan val

Koortjie:
die rivier van God gaan oorloop
die vyand verdrink
God se herlewingsvure brand nou
Sy herlewingswater reën neer
God se herlewingsvure brand nou
dit val neer, neer , neer om ons heen……..

Heer ons maak die vensters van ons harte oop
laat U vuur en U reën binnekom
verander ons denke vir herlewing
oorspoel ons harte en verwyder die smarte
Heer ons val voor U aangesig neer
ons bid vir herlewing weer ‘n keer
gebruik U liggaam o Heer
die vyand het geen meer beheer

Herhaal koortjie

@ D.H. Pienaar, geregistreer by SAMRO

Ek laai my Engelse weergawe van die lied, wat ek self sing en opgeneem het!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Storm
Ek wil net aanhou luister en luister, jou woorde is so helder! Pragtig!
8 jaar 11 maande 1 week 6 dae 18 ure oud



Botes Stamregister en Kwartierstaat

deur Willie Botes

Genealogiese kwartierstaat oor die Botes familie. Ander vanne sluit in Oosthuizen, Botha, Putter, Du Preez en Shafer



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar