Musiek & Lirieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

(verse1)
Woorde raak skaars
Soos elke goeie rede wat ek het
Om jou te onthou
Elke lee belofde
Elke koue soen, In apatie

(pre chorus)
Liewe leser, liefde is nie genoeg nie
Liewe leser,’n song beteken niks nie
Liewe leser, liewe leser,
my hart is net ‘n brief sonder jou...

(chorus)
‘n Ongeskonde stuk papier,
Vasgepen teen my kamer muur,
Waar daar foto’s was,
Waar daar kerslig was,
Kan jy onthou
‘n Silhouette van my en jou

(verse2)
Seisoene draai ,
en die lee gevoel in my maag, herhinder my
Jy is nog daar
Al jou lee beloftes
Al jou koue soene
Ooh die nostalgie

(pre chorus)
Liewe leser, liefde is nie genoeg nie
Liewe leser,’n song beteken niks nie
Liewe leser, liewe leser,
my hart is net ‘n brief sonder jou...

(chorus)
‘n Ongeskonde stuk papier,
Vasgepen teen my kamer muur,
Waar daar foto’s was,
Waar daar kerslig was,
Kan jy onthou
‘n Silhouette van my en jou

(pre chorus)
(chorus)
‘n silhouette van my en jou x 2



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

:-)
Besonders!!
8 jaar 3 weke 6 dae 14 ure oud


Bjatievoel!
Nice Die Johan! Kan jy recordings bysit?
9 jaar 1 maand 2 weke 5 dae 7 ure oud


...
Wow'ie Johan! Boul jy my nou vir 'n 6! Dis pragtig!!!
(Sal die tune graag wil hoor)
9 jaar 2 maande 3 weke 3 dae 5 ure oud


Leser
Nee man Johan, ... nie "liewe Leser" nie. Dis nostalgies en lekker "sad", ... Gee haar 'n naam.
9 jaar 2 maande 3 weke 6 dae 7 ure oud


die weervoorspelling
hierdie is besonders..like dit:
‘n Ongeskonde stuk papier,
Vasgepen teen my kamer muur,
Waar daar foto’s was,
Waar daar kerslig was,
Kan jy onthou
‘n Silhouette van my en jou
>>kaal stuk papier,kon dalk beter werk..
(maw leeg van die fotos...)
9 jaar 2 maande 3 weke 6 dae 10 ure oud



Liewe Ma - van Bart I

deur Bart

Bart is 'n geliefde karakter met 'n groot aanhang, en publikasie van die briewe was 'n noodwendige reaksieop die aandrang van die lesers.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar