Musiek & Lirieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Sê dit net vi r my

Daar is iets wat ek vir jou moet sê
Woorde van liefde ego binne my
Daar is iets wat ek vir jou kan sê
Jy is my hart se snaar,
My troebadoer

Sê tog net vir my, vir ewig
Sal jy bly
Sê tog net vir my, net vir my
Sê dit net vir my, dis hier
Waar jy wil bly
Sê dit net vir my, net vir my

Donker nagte, verlate strate
Eensaamheid het my gevul
Jy het jou lig op my geskyn
My siel bekoor, my hart getoor

Sê vir my eks die een
Sê vir my jy sal bly
Sê vir my ons liefde leef
Sê vir my
Sê vir my

Vir my!!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Melodie
"Se tog net vir my. . ." Ek hou besonder baie van die koorgedeelte van jou liedjie.
8 jaar 1 week 4 dae oud



Waarheen met die Nuwe Wyn

deur Christo Nel

Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar