Musiek & Lirieke

Titel: Sy's Myne!
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Vir almal wat haar sien
Is sy die top van die toptien
Elke ou wil haar bedien
Sy's mooi Jakomien
En sy's myne!
Sy's die treffer op treffersparade
As ons sokkie soos ou kamerade
Sy's die sjok in my sjokolade
Sy's mooi Jakomien
En sy's myne, myne, myne alleen


Refrein:

Mooi Jakomie-ie-ie-iena!
Ons skoffel so huppela-huppela, huppela-la-la
Mooi Jakomie-ie-ie-iena!
Een van die mooie dae
Word jy oor die drumpel gedra
Mooie Jakomie-ie-ie-iena!
Ons skoffel so huppela-huppela, huppela-la-la
So gesog soos perlemoen
Net ek alleen mag jou soen

Aan jou vinger glinster 'n steen
Want jy's myne, myne, myne alleen!



Elke ou vra 'n kans
'n Beurt om met my Mien te dans
Ek se: later dalk miskien
Sy's mooi Jakomien
En sy's myne!
As hulle haar naam roep
Vat ek haar na die stoep
In die donker waar niemand sien
Druk ek vir Jakomien
Want sy's myne, myne, myne alleen!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

TRILOGIE

deur Warra-Warra

Bundel Naam: not ‘n f#& ISBN #: 978-0-620-46799-5 Inhoud: Gedigte (selfmoord; aanranding & mishandeling; egbreek & egskeiding; prosa) Bundel Naam: liefde se g$# ISBN#: 978-0-620-46800-8 Inhoud: Gedigte (liefde; romanse; vriendskap; SielsGen♫t versugtinge) Bundel Naam: alle'ander K#& ISBN#: 978-0-620-46801-5 Inhoud: Gedigte (tussen die lyne; tussen'in woorde; woord'affair; digters'waan; duet gedigte)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar