Musiek & Lirieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Rokkies wil sy dra
My bakgat Ossewa
Het baie geld gedra
Oom Paul het mos gevra

Bokkies wil kan blêr
Daai liedjie lui daar vêr
My miesie het kon sêr
Sy wil nie weer gaan hêr

Valiant skenk ‘n liedjie
Oom Piet sê wag ‘n bietjie
Hy hou ook van ou Nicki
Haar yster‘s laf nie siek nie

Rokkies wil sy dra
My bakgat Ossewa
Het baie geld gedra
Oom Paul het mos gevra

Wat maak oom Karel nou
Jy laaik ons mos my ou
Sê dan ek‘s jou vrou
Waarvan jy baie hou

Mense en hul dinge
Hul spoeg so graag in sinne
Sê waar is Jan se vinne
En al sy vrou se ringe”

Rokkies wil sy dra
My bakgat Ossewa
Het baie geld gedra
Oom Paul het mos gevra

Excerpt From: Jan van Duyker. “Grafte Op Die Berg.” iBooks.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

bakgat ossewa
jou woorde sing oor die papier.. mooi gedoen
4 jaar 11 maande 3 weke 4 dae 10 ure oud



Die Storie agter die Storie

deur Christo Nel

'n Bybelse dagboek waarmee jy in 'n halfjaar se tyd dwarsdeur die hele Nuwe Testament, sy verhaal en "nuwe wyn-waarhede" kan werk.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar