Musiek & Lirieke

Titel: Twee harte
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

VERS 1
My hart is hier deur jou gesteel
Skielik sal ons ‘n nuwe lewe deel
Na n more saam sal ons strewe
Jou oe heg waarheid aan elke rede

Ou dae, onthou jy nog die vraag?
Met alles het ons die kans tog gewaag
Op die vlerke van die wind sal ons sweef
Saam ‘n toekoms as een beleef


KOOR
Twee harte sal gesels as die stilte,
in die naam van liefde weer praat
Twee harte sal vergewe met vrede,
deur die lewe dit kan maak

Twee harte
Ek sal jou vind as jy verdwaal
Ek sal jou volg waarheen jy gaan
Twee harte sal gesels as die stilte waak

VERS 2
Soos die son ‘n nuwe more bring
Sal jy waarheid in hierdie woorde vind
Soos geluk in die oe van ‘n kind
Is twee harte veraltyd saam gebind

KOOR
Twee harte sal gesels as die stilte,
in die naam van liefde weer praat
Twee harte sal vergewe met vrede,
deur die lewe dit kan maak

Twee harte
Ek sal jou vind as jy verdwaal
Ek sal jou volg waarheen jy gaan
Twee harte sal gesels as die stilte waak

KOOR
Twee harte sal gesels as die stilte,
in die naam van liefde weer praat
Twee harte sal vergewe met vrede,
deur die lewe dit kan maak

Twee harte
Ek sal jou vind as jy verdwaal
Ek sal jou volg waarheen jy gaan
Twee harte sal gesels as die stilte waak

Twee harte sal gesels as die stilte waak
Twee harte sal gesels as die stilte waak

© Trevor Terblanche



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Weerkaatsing van my hart

deur Elzabe Young Heyns

'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar