Musiek & Lirieke

Titel: Beheer
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


VERS 1
Soos ons twee uitmekaar
Sonder rigting waar jy gaan
So leef ons sonder rede
‘n Besluit sonder ons saam

Dis leeg sonder jou
Dis leeg sonder jou
Beheer kort ek niks later as nou
Buite beheer, ek stop die verkeer
Oor jou val ek op my kniee
Leer my ‘n ding of twee
Baby kom doen dit weer

KOOR
Jou oe het my buite beheer
Hoe gaan ek myself hierdie keer keer
Jou mond het my buite beheer
Vluister ek lief jou meer
Baby kom doen dit weer

Beheer wil ek by jou kom leer
Op my kniee val ek voor my baby neer
Sal jy my tog kom leer
Baby kom doen dit weer
Baby kom doen dit weer

VERS 2
My arms en jou asem
Niks op Aarde bied dit meer
As jy se jy liefies my meer
Dan vergeet ons wie’s in beheer

Dis leeg sonder jou
Dis leeg sonder jou
Beheer kort ek niks later as nou
Buite beheer, ek stop die verkeer
Oor jou val ek op my kniee
Leer my ‘n ding of twee
Baby kom doen dit weer

KOOR
Jou oe het my buite beheer
Hoe gaan ek myself hierdie keer keer
Jou mond het my buite beheer
Vluister ek lief jou meer
Baby kom doen dit weer

Beheer wil ek by jou kom leer
Op my kniee val ek voor my baby neer
Sal jy my tog kom leer
Baby kom doen dit weer
Baby kom doen dit weer

Beheer kort ek niks later as nou
Buite beheer, ek stop die verkeer
Oor jou val ek op my kniee
Leer my ‘n ding of twee
Baby kom doen dit weer

Baby kom doen dit weer

© Trevor Terblanche



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Bothaville in the Second Anglo Boer War

deur Francis Gillieron

CHRONICLE OF BOTHAVILLE'S ROLE IN THE SECOND ANGLO-BOER WAR



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar