Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

VERS 1
Ons ken mekaar lang voor jy lewe
Toe het ek jou pad netjies op besluit
Kruispad, afdraaie, maak sterk, hou uit
Jy's die mooite geskenk van Hom vir my

Jy los 'n hemelse pa so trots vandag
Ek neer kyk na drome wat jou in wag
Jy's sal jou lewens maat vind in storms
Omdat jy eer gee aan God van wonders

'n Liedjie vir jou met liefde van pa

KOOR
Die hemel sing in tale, trotse vader
En genade van die beste waarheid
Los jy rede in my tyd daar op Aarde
Dis waar ek my vrede hierbo vind

Ons dien mos 'n God van Liefde kind

Ek stuur n liedjie uit die hemel vir jou
Met ‘n engel op die wind, pad gevind
Volg jou drome deur oë van jou kind
Soos ek nog doen
Met liefde van pa

VERS 2
Jou stem wat mooiste stories vertaal
Uniek het jou voorkomss vertaal,
Jou pragtig het die minste verwag
Dis mos n engel vir my, liewe kind

Pappa kyk af na jou, ook as jy slaap
Oor jou pad sal ek tot jy kom bly waak
Ek sal jou help besluite as mens maak
En jou drome help bewaar en volmaak

'n Liedjie vir jou, met liefde van pa

KOOR
Die hemel sing in tale, trotse vader
En genade van die beste waarheid
Los jy rede in my tyd daar op Aarde
Dis waar ek my vrede hierbo vind

Ons dien mos 'n God van Liefde kind

Ek stuur n liedjie uit die hemel vir jou
Met n engel op die wind, pad gevind
Volg jou drome deur oë van jou kind
Soos ek nog doen
Met liefde van pa

VERS 3
Ek stuur ‘n liedjie aan vir jou
ewebeeld, deel van my
"n Engel op die wind
Stuur ek, wees vind
Vanuit die hemel, sal ek sing
'n Liedjie van pappa

Met liefde van jou pa


© Trevor Terblanche



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

met liefde van Pa
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die KRUISPAD projek.
4 jaar 3 maande 5 dae 8 ure oud



DIE HIV MOORD

deur neels claasen

n Speurverhaal waarin moderne tegnologie n groot rol speel



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar