Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



Daar is kere wat ek
jammer
wil sê;

ek weet nie waaroor nie.

Miskien omdat ek
oorbodig kla.
Miskien omdat ek
die heelal soggens met
gebalde vuiste
tegemoet gaan

en weier
om die verlede agter
my te los.




© T. Fourie



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

jammer
Jy kon nie `n meer passende gedig gekies het nie, Ek sien baie uit na die volgende een
5 jaar 2 maande 3 weke 1 dag 1 uur oud


Jammer
'n Lewensles en ondervinding wat groot wysheid bring.
WELGEDAAN!!
5 jaar 2 maande 3 weke 4 dae 17 ure oud


die weervoorspelling
love it.
alles werk net.

great poem ook.
5 jaar 2 maande 3 weke 4 dae 18 ure oud


Jammer
wow!!! PUIK!!!
5 jaar 2 maande 3 weke 4 dae 21 ure oud


jammer
Knap gedaan julle 3
5 jaar 2 maande 3 weke 5 dae 18 ure oud



Skakerings van Grys

deur Swartberg

n Bundel van 54 gedigte oor n hele aantal jare geskryf. Beskikbaar in elektroniese formaat.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar