Musiek & Lirieke

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Piet-my-vrou,
Piet my vrou,
Hoor hoe roep hy nou;
‘Wat is fout met jou?’

Onder die sterre blink,
Onder die Hemel blou,
Sal hy net aanhou,
‘Piet-my vrou !’

Piet-my-vrou,
In die oggend dou,
Wat voer jy in die mou?

‘Piet-my-vrou,
Piet-my-vrou…’



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Dankie
Ek het met hulle groot geword op die plaas en in die tuin.

Eg Suid-Afrikaans.

Groete...
4 jaar 1 maand 1 week 3 dae 17 ure oud


piet-my- vrou
Ja-nee kyk dit kan naderhand irriterend raak maar so moet hy skree om die reën te roep, het die ouergardes geglo.
4 jaar 1 maand 1 week 3 dae 19 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Maalkolk

    deur Rachelle du Bois

    Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar