Musiek & Lirieke

Titel: Hardloop
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hierdie is n liedjie wat Nicole Scherzinger geskryf het “Run” ek het dit oor vertaal na Afrikaans ,aangesien hierdie liedjie vir my soveel sin maak en my jaar en lewens seisoen wat verby is so mooi opsom. Dit is bietjie sielskos en in Afrikaans klink dit net soveel mooier.


Hier is 'n raad vir die volgende een
Moenie hom toelaat om jou na die donker te lei nie
Moenie al jou geheime met hom deel nie
Hy gaan jou agterlaat met n gebroke hart
Hy sal probeer om jou te vertel dat hy net jou wil hê
Net sodat hy jou aan sy toutjie kan hou
Om slegs waneer jy reg is om aan te beweeg
Jou weer terug te trek

Hier is raad vir die volgende een
Hardloop, hardloop, hardloop
Hier is raad vir die volgende een
Hardloop, hardloop, hardloop

Ek weet dat jy net soos ek
Jou liefde te vinnig weg gee
Maar as dit weg is,is dit vir altyd weg
En daar is geen terugkom slag nie
Hy het hierdie perfekte manier
Hy laat jou voel of jy eerste kom
Maar jy raak slegs verlore in hierdie worsteling
Probeer om nie seer te kry nie

Hier is raad vir die volgende een
Hardloop, hardloop, hardloop
Hier is raad vir die volgende een
Hardloop, hardloop, hardloop

Moet nie eers soek vir daardie vier letter woord nie
Jy sal dit nooit opreg by hom kry nie
Jy probeer, en probeer, en probeer
Maar hy sluit jou altyd uit
Ek wil nooit sê ek het jou gewaarsku nie
So asseblief gaan nou, hardloop.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Sirkeldans

deur Driekie Grobler

Die foto van my boek wys nie op die advertensie wat julle geplaas het nie, kan julle dit asb vervang met hierdie foto. Baie dankie :)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar