Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

(Vers 1)
Hoe beskryf ons die perfekte liefde?
Watter woorde beskryf ons tye saam?
Waar lê 'n storie wat ons beskryf
En hoekom jy moes gaan van my

Kom ons probeer vir die laaste keer
Probeer alles in gister bére en leef
Voor die seer klop aan die deur
Nog een keer saam ons plek

(Koor)
Ek wens daar was iets wat ek kon doen
Vir n laaste kans, wil jou hartklop voel
Nog een keer, die laaste keer
Voor die seer klop aan die deur

Wens ons kon alles wat gebeur keer
weer probeer saam drome uit le leef
Nog een keer, die laaste keer
Voor die seer klop aan die deur
Nog een keer
Al is dit die laaste keer

(Vers 2)
Hoe beskryf ek die gevoel sonder jou?
Watter boek beskryf ons uit mekaar?
Waar le die raad wat als beter maak?
En waar kry ek 'n nuwe lewensmaat

Kom ons probeer vir die laaste keer
Probeer alles in gister bére en leef
Voor die seer klop aan die deur
Nog een keer

(Koor)
Ek wens daar was iets wat ek kon doen
Vir n laaste kans, wil jou hartklop voel
Nog een keer, die laaste keer
Voor die seer klop aan die deur

Wens ons kon alles wat gebeur keer
weer probeer saam drome uit le leef
Nog een keer, die laaste keer
Voor die seer klop aan die deur
Nog een keer
Al is dit die laaste keer

(Vers 3)
Wil jou hartklop voel
Een keer, nog een keer
Net vir die laaste keer
Voor die seer klop aan die deur
Wees lief vir my nog een keer

(Koor)
Ek wens daar was iets wat ek kon doen
Vir n laaste kans, wil jou hartklop voel
Nog een keer, die laaste keer
Voor die seer klop aan die deur

Wens ons kon alles wat gebeur keer
weer probeer saam drome uit le leef
Nog een keer, die laaste keer
Voor die seer klop aan die deur
Nog een keer
Al is dit die laaste keer

Voor die seer klop aan die deur
Nog een keer
Al moet ons groet, vir die laaste keer


Nog Een Keer
© 2015 Trevor Terblanche



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Plek
Ahhh dis puik-pragtig. Gaan jy dit vir ons sing?
4 jaar 1 maand 1 dag 9 ure oud



Van liefde en so ...

deur Robelle

Verse oor liefde in blom, in krisis, verlore ... verwerkte grappies in digvorm



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar