Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

(Vers 1)
Die kerk sing saam en bring eer
Skielik voel ons die gees daal neer
'n Bewys dat God van lewe is hier
By elke siel wat sing en eer gee

Elke tong getuig die Gees lewe
Dankbaarheid sal jou kom seën
Die Heilige Gees leef onder die nasie
Wat vir God, Seun, en Gees eer gee

(Koor)
Elke stem sal sing en lof bring
Hy stuur n Gees hou aan sing
Die Heilige Gees vertroos
Leef onder God se nasie op Aarde
In opdrag van die Hemelse Vader

Geen twyfel sal weer opkom
'n Bewys dat God is met ons
Kerk bring lof en eer aan Hom
Heilige Gees waak oor ons nou

(Vers 2)
Hy het krag wat so sterk kan werk
Waar twee of meer praat is Hy
Soos Hy beloof het aan jou en my
Sal blinde sien en verlam voete kry

Elke tong getuig die Gees leef
Dankbaarheid sal jou kom seën
Die Heilige Gees leef onder die nasie
Wat vir God, Seun, en Gees eer gee

(Koor)
Elke stem sal sing en lof bring
Hy stuur 'n Gees hou aan sing
Die Heilige Gees vertroos
Leef onder God se nasie op aarde
In opdrag van die Hemelse Vader

Geen twyfel sal weer opkom
'n Bewys dat God is met ons
Kerk bring lof en eer aan Hom
Heilige Gees waak oor ons nou

Geen twyfel sal weer opkom
'n Bewys dat God is met ons
Kerk bring lof en eer aan Hom
Heilige Gees waak oor ons nou

Heilige Gees waak oor ons nou

(Koor)
Elke stem sal sing en lof bring
Hy stuur 'n Gees hou aan sing
Die Heilige Gees vertroos
Leef onder God se nasie op Aarde
In opdrag van die Hemelse Vader

Geen twyfel sal weer opkom
'n Bewys dat God is met ons
Kerk bring lof en eer aan Hom
Heilige Gees waak oor ons nou

So Kerk bring lof en eer aan Hom
Heilige Gees waak oor ons nou


Heilige Gees
© 2015 Trevor Terblanche



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Arhoma Gedigte

deur Aná Niem

Ses verhalende gedigte voorgedra: Identiteit, Hierdie kind, Uiterste Wil, Alleen-vrou, Leer van sukses, Lobola. Hierdie CD is die ideale geskenk vir iemand met diepte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar