Musiek & Lirieke

Titel: Binne my
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende




vir die een wat my nog moet vind


As jy sou klop
aan my voordeur
al was dit oud en verdop

sou jy omdraai
of wag
en
die ou koper klopper
klop klop klop

en vir my wag

tot ek jou binnelei

waar jy tot in my siel
kan sien
waar my deur gekerf is
uit swarthoud met puin
maar wysheid

as jy diepper in my hartkamers
sou verken
sou jy besef dit is
gemeubileer met
empatie
mede mens liefde

my oe spreuk
hoofstukke vol weishede
my perels van vriende
hang ek met trots
om my nek

sal jy my vashou sodatl
ons die wereld saam in vrede
kan laat rus
of gaan jy omdraai
want my voordeur
lyk verwaarloos
nutteloos
waardeloos?

MOENIE die titel en jou naam hier invoeg nie. Dit word outomaties bo aan bygevoeg.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Suid-Afrika in die Eerste Wêreldoorlog

deur Francis Gillieron

Kroniek van die rol van Suid-Afrika in Eerste Wêreldoorlog. Gedenkuitgawe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar