Weergawe: 1
Aantal woorde: 48
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 15 Jul 2015
Afrika behoort aan my
.....................en die een wat hoor
..........hoe die brons patroon
stadig in die sluiter gly
Afrika behoort aan my
en die een langs my
in die bloekombos
met die wapen aan sy sy
Afrika behoort aan my
en die een wat langs my
lykswa ry
Lees ander lirieke deur sneeuwolf
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die liriek
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie liriek
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Robelle
Verse oor liefde in blom, in krisis, verlore ... verwerkte grappies in digvorm