Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


DuPreez, DeWaal, Viljoen.
Jy met jou nommer twaalf skoen.
My bene word jellie as jy my soen.
Ek sal alles vir jou doen.

DuPreez, DuPreez, DeWaal, Viljoen. (2)

As jy my Boklam noem.
Wil my hart so daarop roem.
Maak ek varkkaiings en putupap.
En gaan met jou boerboel stap.


Refrein:

O-o-o-o-o. o-o-o-o-o-o, o-o-o-o-o-o
My ou Duppie,
ek hou van jou snor en van jou boepie.
Ek hou van jou gladde blink bles,
en van jou plasie: 'sonder-Runderpes'
DuPreez, DeWaal, Viljoen,
al krap jou baard as jy my soen,
krul my tone om in my skoen,
ek sal alles, alles vir jou doen.
DuPreez, DeWaal,Viljoen. (2)



As ek saam bakkie ry.
Se jy: Boklam sit styf teen my.
Bederf jy my met piekniek by die dam.
Bielie samies met wyn en ham.

DuPeez, DuPreez, DeWaal, Viljoen. (2)

Ons mooiste saamwees uur.
Is sawens voor die kaggelvuur.
As jy my omhels oor 'n glasie port.
Word my mond jou klawerbord.




Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar