Musiek & Lirieke

Bladsye:
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

gharra al weer.
Vertaal: “Down memory lane”
Indien ons skrywers onse herinneringe handvat en wandel, maak ons gebruik van gereedskap.

Voetspore word dikwels gebruik:
My voetspore lê diep
Voetspore in die sand

Klippies word gebruik:
My stapel klippies sal bly vir ewig
My belofte om nooit te vergeet, het ek onder ‘n klip verseël

Geheue prentjies:
Ek sal die prentjie nooit vergeet nie
Die prentjie is vasgelê in my herinner rakkie

Ons is skrywers en ons gereedskap het geen kreatiewe einde nie

Charmain sin het my oog getref en dit is nuut vir my:
Dit is alles abstrak. Sy het bloot na ‘n toneel op ’n prent . . . op ’n skildery gekyk van deeltjie van Moskou wat vir haar net te pragtig was en dit gaan verwoord.

Skrywers sy bydraes is nie vir ons almal altyd baie verstaanbaar nie, maar eie herinneringe is intiem en persoonlik en net vir self geniet en self sentiment.

Glo my, ek neem dit in ag wanneer ek na ’n Bydraer se werk kyk.
Ek kan sommer sien dat die stukkie skryf was ’n alleenspraak. Dit is gepubliseer maar geen reël of regulasie verbied enig-iemand om in die openbaar te huil, te lag of te herinner nie.

Dit is dan ook paslik om met ’n skielike reënstorm by die inkopie sentrum uit te hol en in die reën te gaan dans. Dit is jou saak indien jy jou blydskap en lewensvreug op hierdie manier wil uitleef.

Ek gaan poog om Charmain se herinner van die toneel, paslik te weergee.

Baie dankie
Willie F van Tonder
2013/05/02



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Altyd by my
Dankie Willie en Charmain - pragtige werk hierdie.
6 jaar 9 maande 18 ure oud


altyd by my
Knap gedaan julle 2.
6 jaar 9 maande 1 dag 7 ure oud


Baie dankie!
Baie dankie, oom Willie! Dis so pragtig gedoen! Wat 'n eer en 'n voorreg! Baie baie dankie.
6 jaar 9 maande 1 dag 8 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Skakerings van Grys

    deur Swartberg

    n Bundel van 54 gedigte oor n hele aantal jare geskryf. Beskikbaar in elektroniese formaat.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar