Musiek & Lirieke

Bladsye:
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die blom in jou hare laat my altyd snak
Na my asem
In die donker het ons gedans en was dit op my wang...
Jou asem

Jare het ons gedate, in mekaar se arms gelê
Ons asems
Toe val jy op jou knee neer en ek sê ja...
Geen asem

Drie mooi jare later verby, toe kom hulle
Twee asems
Soveel geluk en vreugde...
Klein asems

Maar tyd was te kort, vir ons geleen
Gesteelde asem
Vier pare hande word toe twee
Tekort aan asem...

Die kissies sak af in die grond en hulle is weg
Haal nie meer asem
Gegee, geleen, gevat...
Twee klein asempies




Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

my asem
Baie mooi gedoen willie, dankie
5 jaar 8 maande 2 weke 1 dag 10 ure oud


Foto's
Egte skilderwerk op arend se vere
5 jaar 8 maande 2 weke 1 dag 17 ure oud



VuurWerke

deur die Posman

n versameling liefdes gedigte wat die stormagtige verhouding tussen man en vrou uit beeld, en ander gedigte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar