Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

LIRIEK: PATRICK SMYTHE.  0827814410.   pat@roynexmusic.co.za
MUSIEK: KEITH AUSTIN
Bere jou hart hier by my
Jou dae van hartseer is nou verby
Luister mooi aan wat ek se
Dis net jy wat ek wil he

Vat vir my hand laat ons dans
Die soektog aan liefde benodig n kans
As jy vir my hart will he
Moet jy luister vir wat ek se

Ek wil jou in my arms hou
As ek soggens by jou le
Woorde by jou oe kry
Vol liefde net vir my
Ek wil jou altyd so hou
Diep in my arms gevou
Liefling, bere jou hart by my

Bere jou siel hier by my
Dat hy in sy soektog liefde kan kry
Die toekoms kan ek klaar voorspel
Laat my lippe jou mooi vertel

Hoor jy vir my hartklop
As ek saans met jou dans
Die maan se lig gee sy gewig
Aan gevoelens diep in my
Ek wil jou altyd so hou
Diep in my arms gevou
Liefling bere jou hart by my

                solo/bridge
Ek wil jou in my arms hou
As ek soggens by jou le
Woorde by jou oe kry
Vol liefde net vir my
Ek wil jou altyd so hou
Diep in my arms gevou
Liefling, bere jou hart by my.

                   xxx
Samro registered. Patrick smythe 0827814410  pat@roynexmusic.co.za
 

                                                                                                                                                                                                 



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Voedsel vir die Siel

deur Snuffelgids

Hierdie digbundel is Voedsel vir die Siel. Dit bevat elke emosie se leemtes en na die lees voed dit jou tot in die dieptes van jou siel. Geen emosionele leemtes sal ooit weer kop uit steek nie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar