Musiek & Lirieke

Titel: Boereseun
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek het die nommer geskryf wat opgeneem is deur die Afrikaanse "girl group" SHIMMER  op hulle CD - Alleen in Johannesburg.(versprei deur Next Music en Lefra Produksies) Hulle het 'n groot toekoms in die SA musiek scene!

Op die CD sal u ook SEXY DING kry, wat ek ook geskryf het, wat hulle opgeneem het saam met SNOTKOP


Boereseun, jy's my koffie in die oggend
Boereseun, jy's my sterre in die aand
Boereseun, jy's in my drome
My winter en my somer
Boereseun, stap nou langs my - hou my hand...

Woorde en Musiek Patrick Smythe Copyright reserved

 



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Boereseun
Ek het dit nou sommer BAIE geniet. Mag ek oom maar merk as vriend?
7 jaar 9 maande 1 week 2 dae 15 ure oud



DIE WIEL DRAAI

deur neels claasen

Die skrywer se vierde spoorwegroman uit die stoomera uit waarin hierdie dae weer herleef word



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar