Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Bok-ka-pa-ter jou lekker ding
jou swart-hempie-vir-ñ-rokkie
laat my voëltjie sing

Jan Pierewiet Jan Pierewiet
... daar is ñ riet
wat nie buig in die wind nie .

Bok-ka-pa-ter jou wulpse ding
daai tieties is gemaak vir my mond
daai boudjies is gemaak vir my hande

Bobbejaan klim die berg
... wat staan jy nog so rond
kom wys my jou tande .

Bok-ka-pa-ter jou sexy ding
jy en jou swart-nommertjie kan my so lekker terg
– en kyk nou net hoe maak julle my voëltjie sing .

** “ Jan Pierrewiet Jan Pierrewiet ” **



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

die weervoorspelling
Daai laggie van jou aan naby die einde,is priceless...
4 jaar 1 maand 2 dae 1 uur oud



VREEMDELING IN MY VADERLAND

deur Piet Schoombie

Dit handel oor die probleme wat baie Suid-Afrikaners in die nuwe SA ondervind en hulle wroeging met die vraag of hulle moet ry of bly. Lesers sal hulle ten volle kan vereenselwig met die realiteit van korrupsie, misdaad en moord in dié boeiende verhaal..



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar