Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Word stil en luister
na die weeklag
van die natuur
reg rondom jou
Hoor jy ook dan nie
die rammel gerou
van planeetaarde
se angs sweet kreet
as dit deur Afrika
se bar rotse breek


REFREIN:

Help! Help! Help!
habitat en spesie verdwyn
Help! Help! Help!
Sien jul nie
hoe planeetaarde
wegkwyn
Help!



Sien jy die brand, van
oorlogsgeweld
ons bodemgrond
vermyn tot geld
ons rivierwaters
tot riool gedoem
ons vry suurstof lug
tot roet gezoem
en ons vissery-see
het niks meer te gee

Geldmag sindikaat
bie hoogste prys
vir olifanttand
op die moordlys
word reenwoud ontbos
tot woestyn natuur
as primaat stuiptrek
in laaste uur
ween Afika's oer mond
renoster verwond




Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

HELP
Stem so saam jou......jou hart sit op die regte plek!
Bosgroete
7 jaar 1 maand 3 weke 4 dae 1 uur oud


kommentaar
Dis baie mooi, en sal n pragtige liedjie maak.
7 jaar 1 maand 3 weke 4 dae 17 ure oud


Help
Ek hoop miljoene lees hierdie Karmenaadjie.
7 jaar 1 maand 3 weke 4 dae 22 ure oud



Skakerings van Grys

deur Swartberg

n Bundel van 54 gedigte oor n hele aantal jare geskryf. Beskikbaar in elektroniese formaat.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar