Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Ma, jou seun skryf 'n brief.
Is dit nie koel?
Ma, jou seun is verlief.
Is dit nie koel, koel, koel, koel?
Ma, jou seun moet meer sakgeld kry.
Is dit nie koel?
As sy ja se te sokkie saam met my.


Refrein 1:

Ek wys haar, ek wys haar,
dat ek van haar hou.
Ek se vir haar, ek se vir haar,
ek is lief vir jou.
Mooi Inge, mooi Inge,
sal Ma haar naam onthou?
Sy's die koelste meisie in die skool!


Ons gaan saam huiswerk doen.
is dit nie koel?
Eers wiskunde dan 'n soen.
Is dit nie koel, koel, koel, koel?
Vir ons toets gaan ons leer.
Is dit nie koel?
Ons liefde word net meer en meer.

Ons projek gaan punte skor.
Is dit nie koel?
En as haar magie begin gor.
Is dit nie koel, koel, koel, koel?
Gaan ons twee 'n pizza eet.
Is dit nie koel?
En 'n coke daarby as Ma moet weet.


Refrein 2:

Sy wys my, sy wys my,
dat sy van my hou.
Sy se vir my, sy se vir my,
ek is lief vir jou.
Sy dra my, sy dra my,
silwer pinkie ring.
By die rugby is waar sy dans en sing.


Vir haar druk ek 'n drie.
Is dit nie koel?
Sy skree Duppie wys hul wie is wie!
Is dit nie koel, koel, koel, koel?
Skop die bal oor die pale nou!
Is dit nie koel?
Ek's koekoes mal verlief op jou!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Vir vanaand sal ek net jou hand vashou

deur Zymrly

Gedigte saamgevat oor die seer van die lewe. 'n Handvol emosies wat aan die hart raak omdat die tonele, gedagtes en emosies deel is van elke dag se lewe



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar