Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

My stem . . .
dit breek –
na al die harde werk
hoekom?

Dit is hoe ‘n Gawe werk –
dit word net aan jou geleen
en dan
dan gaan dit weer
na ‘n ander

Dit is woorde
uit die film
’ Boychoire’
en die tema liedjie –
soos gesing deur Josh Groban
spreek boekdele.

Ek koester dit in my hartkamer

2015/09/28



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

n Vergane Era

deur neels claasen

n boek met verhale en staaltjies uit die skrywer se eie eie spoorwegloopbaan



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar