Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek is sommer lus om vir julle te sing.
Ouer garde sal hom ken
Sing saam.

Baie dankie

Willie

2013/12/05


TORTELDUIFIES – EITEMAL
Na H.Löns – “ Der Tauber Ruft”

Hoor hoe die tor-tel roep roe-koe-koekoe!
Sag koer die wy-fie hom so vriend’lik toe
Wat sê die tor-tel met roe-koe-koe-koe ?
Hoor hy hoe smeek en roep O hoor tog hoe

Die tor-tel roep nie meer roe-koe-koe-koe
Sy wy-fie koer hom nie meer vriend’lik toe
Wat sou die twee-tjies doenkoe-roe-roe-roe
Waar-toe die so-mer lief waar toe waar toe

Hoor hoe my har-tjie klop doe –dou doe- dou
Wat is die ant-woord van jou har-tjie nou ?
Wat sou my hart be-doel doe-dou doe-dou
Hy sê dat hy ver-lang al-leen na jou



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

---
Jy sal my maak tjank! Dit was nou !Beautiful! (& Ek het hardop hande geklap hoor!)
5 jaar 11 maande 2 weke 2 dae 16 ure oud


Duifies
Ek klim bo-op my stoel en gee jou hoog staande applous!
Encore!
5 jaar 11 maande 2 weke 3 dae oud



Sirkeldans

deur Driekie Grobler

Die foto van my boek wys nie op die advertensie wat julle geplaas het nie, kan julle dit asb vervang met hierdie foto. Baie dankie :)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar