Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


b o o m v i n d e r –

daar is bome

wat jy

nie kan vind nie



d r o o m b i n d e r –

daar is drome

wat jy

nie kan bind nie


Vic Viviers
5 Mei 2014





















Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

droomvlinder
pragtig... die spanpoging maak dit net meer mooi en so ook jou skets Vic .. dankie
3 jaar 9 maande 6 dae 21 ure oud


Droomvlinder
Hierdie woorde van jou spreek boekdele. Dankie vir deel.
3 jaar 9 maande 3 weke 2 dae 1 uur oud


.
Ek hou baie van bome.
Ek wens ek kon 'n boom vind wat niemand nog gesien het nie.
3 jaar 9 maande 3 weke 2 dae 11 ure oud


Vlinder
Dankie vir die pragtige gedig, voorlesing en musiek. Sielskos!!
3 jaar 9 maande 3 weke 2 dae 13 ure oud


♪♪♪
Ek sien die droomvlinder dartel op die maat van die klanke. Pragtig!
3 jaar 9 maande 3 weke 2 dae 13 ure oud


***
En nou voel ek sommer droomverlore na hierdie pragtige gedig, voorlesing en musiek. Dankie Julle
3 jaar 9 maande 3 weke 2 dae 14 ure oud


***
Dankie Willie, vir die mooi musiek en jou mooi stem en aanbieding. Man, ek waardeer dit baie, thx.
3 jaar 9 maande 3 weke 2 dae 19 ure oud



Die Lied van Lorelei

deur Rachelle du Bois

Mikrobioloog Talana de Waal keer na haar familie se sitrusplaas in die Laeveld terug om navorsing te doen. Sy bring haar vriendin en kollega, Dr Lerina Keyser saam. Alles gaan voor die wind tot haar kleinboet en sy vriend besluit hul ouer broers, Marius en Armand se liefdeslewe het 'n hupstoot nodig. Die misverstand wat volg het katastrofiese gevolge. Die vreeslike flater laat die wraak van die meisiekinders vlamvat. Tot die bye swyg en die swartvlieë hou op eiers lê . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar