Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hierdie "song" het ek oorspronklik in Engels geskryf.En ek wil graag oor die volgende paar weke hom herskryf in Afrikaans.

Ek gaan hom stuk by stuk doen en die woorde insit, hieronder,
sodra hulle reg is.

Die genot vir my is om dieselfde gevoel te kry in Engels as in Afrikaans

Dis 'n "work in progress" - ek hoop U geniet die pad saam.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Waltz
Nice!! Hou van die kitaar. Hoop dit gaan ver.
8 jaar 5 maande 1 week 3 dae 1 uur oud


Grahams Waltz1
Sal beslis uitkyk vir hom!
8 jaar 5 maande 2 weke 6 dae 2 ure oud



Sonsoene

deur Doret Johnstone-Robertson

In hierdie versameling verse is daar telkens verwysings na die natuur: die son, die maan, die sterre, blomme, seisoene; en ook na God - die bron van inspirasie, vrede en vreugde.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar