Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek is gister se rock en roll hero
‘n ster wat op die radio was
‘n lewe vol sjampanje en guitars
E’kt nooit gedroom die bubbel sou baars

Ek sukkel met die hero tot zero
My toekoms staan op voete van klei
Toejuigende skare is nou enkels en pare
Al wat oorbly is jou liefde vir my


Deesdae op ‘n stoel in ‘n bar. 2) deesdae hier by god weet net waar.
Speel ek nog my guitar
En droom deur al my gisters met jou. 2) en droom my deur die toekoms met jou.

Ek’s lief vir jou baby – dis die waarheid nie maybe (on 1st only)

Meesdae wil my hart vir jou se
Hy’s nog lief vir jou pel
Sonder jou is ek by hartbreek hotel


Jy was altyd my teenage queen girl
altyd my nommer een ster
Van blue suede shoes tot by singing the blues
Jy het alles in ons liefde bele

Die goeie dae van doobie doo waa
Het verander nou in doobie doo nee
Ma’ met die vasbyt in my sal ek weer ‘n hit kry
Wat vir ons weer ‘n toekoms gee.

Woorde. Pat Smythe Musiek. Pat Smythe Keith Austin
Copyright reserved Samro registered



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar