Musiek & Lirieke

Bladsye:
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

VERS 1
God se nasie, bring eer aan Hom
Alle engele kniel neer voor Hom
Maagd Maria, swanger vrou
In 'n krip, lê Jesus kind

'n Stêr van bo, sê Hy's groot
God se Seun, glo in Hom
Wat gebeur het word vergewe
Gesterf en opgestaan
Met deur geboorde hande
Hy dra n doring kroon

KOOR
Van uit die hemel na die Aarde
Op 'n wolk sal Jesus kom
Die weerklik die sang van engele
Om Hom te bekoor
As Hy roep na ons name
Sal ons stap deur goue strate

Heilige naam
Dit is 'n heilige verhaal

VERS 2
God se Seun, in wit geklee
In mens vorm, kom Hy ons leer
Hy is Vader, maar ook die Seun
Heilige Gees, drie ene God

Daar loop bloed deur ons are
Ons benre toon vlees
Maak nie saak, ons gene
Hy ken ons by die naam
Dit maak ons Sy eie
'n Beeld van God se Seun

KOOR
Van uit die hemel na die Aarde
Op n wolk sal Jesus kom
Die weerklik die sang van engele
Om Hom te bekoor
As Hy roep na ons name
Sal ons stap deur goue strate

Heilige naam
Dit is 'n heilige verhaal

KOOR
Van uit die hemel na die Aarde
Op 'n wolk sal Jesus kom
Die weerklik die sang van engele
Om Hom te bekoor
As Hy roep na ons name
Sal ons stap deur goue strate

Heilige naam
Dit is 'n heilige verhaal

Dit is 'n heilige verhaal
Dit is 'n heilige verhaal

© Trevor Terblanche



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Heilige verhaal
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die HANDE projek.
4 jaar 4 maande 2 weke 4 dae 11 ure oud


Heilige verhaal
Pragtig
4 jaar 11 maande 3 weke 7 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Gee my hoop - selfs toe daar geen hoop meer was nie

    deur stefan s

    Die boek se inhoud gaan hoofsaaklik oor die tema “hoop”. Hoop kan op verskillende maniere of geskep, versterk of vernietig word. Daar word gekyk na faktore wat ʼn direkte of selfs indirekte invloed uitoefen op die hoop wat daar in menseharte bestaan. Die boek is anders as ander deurdat daar aan die einde van elke hoofstuk ʼn gedig van hoop en bemoediging, deur stefan s, geskryf is wat by die tema van daardie hoofstuk aansluit. stefan s is ʼn predikant wat reeds 30 jaar in die bediening staan en in drie gemeentes gedien het. Ek is tans besig met twee afsonderlike kursusse in nood- en traumaberading. Ek is self deur diep waters wat as motivering gedien het vir die skryf van die boek met die spesifieke onderwerp “hoop”.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar